In Mei 2025 het die Nederlandse Parlement ’n belangrike stap geneem deur die omstrede “Kill the Boer”-lied in Suid-Afrika te bespreek, met ’n ooreenkoms dat die lied in die hedendaagse konteks as ’n oproeping tot volksmoord beskou word. Hierdie bespreking, wat op die hakke volg van soortgelyke debatte in die…
SA-internasionaal
Vlaamse Parlement debatteer oor Malema se “Kill the Boer”
Die kwessie van antiblanke rassisme en die omstrede “Kill the Boer”-lied van Julius Malema, leier van Suid-Afrika se Economic Freedom Fighters (EFF), het gister in die Vlaamse Parlement se Kommissie vir Buitenlands Beleid opslae gemaak. Kristof Slagmulder, parlementslid van Vlaams Belang, het ’n video van Malema se opruiende uitsprake tydens…
Jaco Kleynhans praat met Newsmax oor Afrikaner-vlugtelinge
In ‘n era waar mediabias en politieke agendas dikwels die integriteit van nuusdekking bedreig, het Newsmax homself gevestig as ‘n betroubare en onafhanklike bron van nuus vir miljoene kykers. As een van Amerika se vinnigste groeiende kabelnuuskanale, bied Newsmax 24/7 dekking van nasionale en internasionale gebeure, met ‘n fokus op…
Regering gebraai by die VN!
Die hoogtepunt van hierdie week se nuus was AfriForum se deelname aan die beraad van die Verenigde Nasies se “Committee on the Elimination of Racial Discrimination (CERD)” in Genève, Switserland. Die CERD-beraad is ingestel om rassediskriminasie uit te skakel. Soos U sekerlik weet, het die Suid-Afrikaanse regering meer as 116…
