VRYKLARING: Die sieninge en menings in hierdie artikel is dié van Oom Kwaai Kallie en verteenwoordig nie noodwendig die standpunte van Vryheid Media nie. Oom Kwaai Kallie is bekend vir sy ongefilterde, reguit benadering en sy uitsprake is uitsluitlik sy eie interpretasie van huidige gebeure. Mense, ons het gesien hoe…
Oom Kwaai Kallie
Die waarheid oor Afrikaner-vlugtelinge: Die tyd van stilte is verby
As jy een van daardie mense is wat jou uitlaat oor hoe Afrikaners nie as vlugtelinge moet kwalifiseer nie, maak reg vir ‘n harde werklikheidsontwaking. Dis tyd dat ons die waarheid op die tafel sit en die ‘nonsens’ van die media, YouTube kanale en ander skynheiliges wat dink hulle kan…
