Kersfees is ‘n tyd van vreugde, saamwees en betowering wat ons jaarliks saam met geliefdes vier. Dit is ‘n tyd waarin die gees van gee en liefde die lug vul, en ons die geleentheid het om vir ‘n oomblik die druk van die alledaagse lewe te vergeet. Hierdie artikel wil…
Maand: Desember 2023
Die Twaalf Wonders van Bloedrivier
Ons het die artikel net so hier geplaas en die oorspronklike kan hier gelees word. Dankie vir Boeta Erasmus vir die leen van die artikel. 1. Die eerste wonder – die regte plek Die Natalse weer in Desember-maand is, om die minste te sê, op sy beste erg bedompig en…
Herlewing van ons geliefde Vierkleur!
Die Vierkleur, oftewel die Vryheidsvlag is ‘n vlag wat ‘n diep gewortelde geskiedenis en simboliek in Suid-Afrika het. In die afgelope tyd lyk dit asof daar ‘n hernude belangstelling in hierdie vlag is, met mense wat dit meer openlik gebruik en dit sien as ‘n simbool van identiteit, kultuur, en…
Boek van die maand – Afrikaner Sondebok
In die vroeë 1940’s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het…
