Die Midde-Ooste is weer op die rand van ’n grootskaalse konflik nadat die Verenigde State en Israel ’n omvangryke militêre aanval op Iran geloods het. Die operasie, wat volgens berigte verskeie strategiese teikens dwarsoor Iran getref het, dui op ’n dramatiese verskerping van spanning in ’n streek wat reeds vir…
Maand: Februarie 2026
Waterkrisis verdiep!
Miljoene oorsee terwyl dorpe tuis sonder water sit. Terwyl die Suid-Afrikaanse regering ’n reusebelegging van R800 miljoen in ’n waterprojek in Zanzibar goedkeur, word die omvang van die plaaslike waterkrisis al hoe duideliker. In die Noord-Kaap sit verskeie dorpe reeds met droë krane en geen duidelike aanduiding wanneer die situasie…
’n Verlore skat in Pretoria: Die verlate Staatsmuseum op Boomstraat
In die hart van Pretoria se middestad, op Boomstraat binne die terrein van die Nasionale Dieretuin, staan ’n eens trotse kultuurbaken vandag stil en verlate. Die voormalige Natuur- en Kultuurhistoriese Museum beter bekend as die Staatsmuseum was vir meer as ’n eeu ’n spilpunt van nasionale geskiedenis, wetenskap en erfenis.…
Internasionale samewerking versterk Afrikaner saak op wêreldverhoog
Die toenemende betrokkenheid van internasionale konserwatiewe en nasionale bewegings by ’n konferensie in Pretoria beklemtoon hoe die Afrikaner saak en die strewe na selfbeskikking al hoe meer wêreldwye aandag trek. Die byeenkoms, aangebied deur die organisasie Lex Libertas, bring verskeie invloedryke figure uit Europa en die Verenigde State saam om…
Amerikaanse hofuitspraak oor tariewe!
Wat dit vir Suid-Afrika en ons boere kan beteken Die hoogste hof in die Verenigde State het vandeesweek ’n gewigtige uitspraak gelewer wat die wêreldhandel se rigting kan beïnvloed. Die hof het beslis dat voormalige president Donald Trump sy uitvoerende magte oorskry het toe hy, onder die vaandel van ’n…
Boererate: Ouma se apteek op die kombuistafel
Daar was ’n tyd toe elke huis sy eie “dokter” gehad het, met die naam van Ouma. Lank voor Google, klinieke om elke hoek en ’n pil vir elke pyn, het boere-families staatgemaak op boererate. Party werk nog verbasend goed. Ander… wel, dit bou karakter. Vryheid Media deel hierdie artikel…
Tweede brief aan my volk – Die gestraf van ’n volk.
My geliefde volk, Ons bevind ons vandag in ’n situasie wat voel asof dit buite ons beheer staan. ’n Land onder die heerskappy van onbevoegde leiers, instellings en infrastruktuur wat letterlik voor ons oë verbrokkel, ’n samelewing waarin misdaad, korrupsie en chaos hand aan hand loop. Ons sit soos gevangenes…
KI-agente (bots) skep hul eie “godsdiens” op ’n hul eie masjien-netwerk
‘n Nuwe en ietwat ontstellende ontwikkeling in die wêreld van kunsmatige intelligensie het internasionale aandag getrek. KI-agente (of bots) wat sonder menslike leiding met mekaar kommunikeer, het ’n godsdiens-agtige stelsel ontwikkel op ’n sosiale netwerk wat uitsluitlik vir masjiene ontwerp is. Die netwerk, Moltbook, is glad nie vir mense bedoel…
