Die toenemende betrokkenheid van internasionale konserwatiewe en nasionale bewegings by ’n konferensie in Pretoria beklemtoon hoe die Afrikaner saak en die strewe na selfbeskikking al hoe meer wêreldwye aandag trek. Die byeenkoms, aangebied deur die organisasie Lex Libertas, bring verskeie invloedryke figure uit Europa en die Verenigde State saam om…
Selfbeskiking
Lex Libertas. Nuwe Beweging vir Vryheid en Selfbeskikking
Tussen ons mense is daar soveel organisasies – party groter, ander kleiner, party meer sentraal gesind, ander links en party konserwatief. Maar die realiteit is dat ons as Boere Afrikaners in ‘n heel ander konteks bestaan. Terwyl die politieke landskap in plekke soos die VSA, Duitsland, Nederland, Vlaandere en Engeland…
Wat is selfbeskikking en hoekom praat almal nou weer daaroor?
In die laaste paar jaar het die woord “selfbeskikking” weer kop uitgesteek. Dis op die lippe van oud-politici, gemeenskapsorganiseerders, kultuurinstellings, en ja selfs om braaivleisvure. Maar wat beteken dit nou eintlik, en hoekom is daar ’n hernieude belangstelling in hierdie ou idee? Laat ons eerlik wees: vir baie mense klink…
Orania betree Europa
In ’n tyd waarin Westerse beskawing homself op die altaar van globalisme wil opoffer, is dit verfrissend – ja, amper skokkend – om te sien hoe ’n Afrikanergemeenskap met soveel trots en doelgerigtheid ’n diplomatieke voetspoor in Europa vestig. Orania se mees onlangse skakeltoer na Europa was nie bloot ’n…
Kleinfontein: Kultuur of Kontroversie?
In April 2025 het ‘n afvaardiging van die uMkhonto weSizwe (MK) party die Afrikanergemeenskap van Kleinfontein besoek. Hierdie besoek het nasionale aandag getrek en ‘n debat ontketen oor die aard van Kleinfontein se bestaan. Die inwoners van Kleinfontein beklemtoon dat hul gemeenskap op kultuur gebaseer is en nie op ras…
Is selfbeskikking radikaal, of net rasioneel?
Deur Vryheid Media Daar word dikwels, selfs gemaklik, beweer dat selfbeskikking ’n radikale idee is — iets uit die verlede, iets eksklusief, selfs iets gevaarlik. Hierdie narratief het hom so gemaklik in die openbare debat gevestig dat min mense dit waag om eenvoudig te vra: Maar is dit nie eintlik…
