Dit is ’n jammerte dat sommige mense nie eers hierdie boodskap tot die einde sal lees nie. Tog is dit juis die vraag wat elke mens behoort stil te maak: Wat sou jy doen as Jesus Christus binne die volgende paar jaar terugkom? Dit is nou amper 2 000 jaar…
