Tuis » Boeke
Boek van die maand – Die Groot Boere-ontsnapping.
Posted in

Boek van die maand – Die Groot Boere-ontsnapping.

Willie Steyn se ontsnappingsverhaal, soos in hierdie boek beskryf, getuig van ‘n buitengewone geesteskrag en vasberadenheid wat die Boere tydens die Anglo-Boereoorlog gekenmerk het. Hy was een van die seshonderd krygsgevangenes wat na Ceylon gestuur is, maar eerder as om hom neer te lê by sy gevangenskap, het hy met…

Boek van die maand – Broedertwis: Bittereinder en Joiner
Posted in

Boek van die maand – Broedertwis: Bittereinder en Joiner

Een oorlog, twee broers, een tragiese twis – die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as ‘n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word…

Boek van die maand – Afrikaner Sondebok
Posted in

Boek van die maand – Afrikaner Sondebok

In die vroeë 1940’s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het…

Boek van die maand – November
Posted in

Boek van die maand – November

Dis boek van die maan tyd. Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is een van die mees intrigerende konflikte in die moderne geskiedenis. Dit is as vele dinge bestempel: die eerste mediaoorlog, ‘n voorloper van die Eerste en Tweede Wêreldoorloë, die oorsprong van apartheid. Die verskil in status en hulpbronne tussen die supermag…