‘n Beroep op Nuwe Skrywers: Sluit Aan by Vierkleur Media Die afgelope paar maande was ‘n besige tyd vir ons span by Vierkleur Media. Ons het aan ‘n verskeidenheid projekte gewerk wat ons volle aandag en tyd in beslag geneem het. Hierdie projekte het vereis dat ons ons hulpbronne daarop…
Nuwe Webtuiste
Nuwe webtuiste vir die toekoms!!!
Ons is verheug om aan te kondig dat ons webtuiste ‘n opwindende opgradering ondergaan het, met ‘n splinternuwe voorkoms en verbeterde funksionaliteite. Hierdie vernuwing is deel van ons strewe na ‘n beter gebruikerservaring vir jou, die leser. Ons het die afgelope twee maande duidelike groei gesien en met die groei…
