Ons is verheug om aan te kondig dat ons webtuiste ‘n opwindende opgradering ondergaan het, met ‘n splinternuwe voorkoms en verbeterde funksionaliteite. Hierdie vernuwing is deel van ons strewe na ‘n beter gebruikerservaring vir jou, die leser. Ons het die afgelope twee maande duidelike groei gesien en met die groei…
Kom veg in 2024!
Is jy bereid om saam ons te kom veg in 2024? Ons blankes, veral ons Boere-Afrikaner in Suid-Afrika het `n ryk geskiedenis en iets waaroor ons baie trots moet wees. Ons geskiedenis het eintlik al in die Europa gedurende die rebellie area van die middel eeue begin met die Protestante…
Boek van die maand – Broedertwis: Bittereinder en Joiner
Een oorlog, twee broers, een tragiese twis – die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as ‘n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word…
Nuwejaar gebed – 2024
Hemelse Vader, ons kom vandag nader tot U met dankbaarheid in ons harte vir die gawe van ‘n nuwe jaar voor ons. Ons besef dat elke dag ‘n geskenk van U is, en ons wil U bedank vir die genade en barmhartigheid wat U ons al die jare lank betoon…
Hongarye: Vriend of Vyand?
Soos ons seker weet het ons konserwatiewes hier in Suid-Afrika nie regtig baie wêreld vriende nie, en voel ek dat die wêreld ons `n verskoning skuld vir hul toegewyde aanslag op die Afrikaner sedert die vroeë 60’s. Het enige van die wêreldwye politicie wat ons so sterk gekritiseer het ooit…
Die Betowering van Kersfees en die Vooruitsig na Januarie
Kersfees is ‘n tyd van vreugde, saamwees en betowering wat ons jaarliks saam met geliefdes vier. Dit is ‘n tyd waarin die gees van gee en liefde die lug vul, en ons die geleentheid het om vir ‘n oomblik die druk van die alledaagse lewe te vergeet. Hierdie artikel wil…
Die Twaalf Wonders van Bloedrivier
Ons het die artikel net so hier geplaas en die oorspronklike kan hier gelees word. Dankie vir Boeta Erasmus vir die leen van die artikel. 1. Die eerste wonder – die regte plek Die Natalse weer in Desember-maand is, om die minste te sê, op sy beste erg bedompig en…
Herlewing van ons geliefde Vierkleur!
Die Vierkleur, oftewel die Vryheidsvlag is ‘n vlag wat ‘n diep gewortelde geskiedenis en simboliek in Suid-Afrika het. In die afgelope tyd lyk dit asof daar ‘n hernude belangstelling in hierdie vlag is, met mense wat dit meer openlik gebruik en dit sien as ‘n simbool van identiteit, kultuur, en…
Boek van die maand – Afrikaner Sondebok
In die vroeë 1940’s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het…
Regering gebraai by die VN!
Die hoogtepunt van hierdie week se nuus was AfriForum se deelname aan die beraad van die Verenigde Nasies se “Committee on the Elimination of Racial Discrimination (CERD)” in Genève, Switserland. Die CERD-beraad is ingestel om rassediskriminasie uit te skakel. Soos U sekerlik weet, het die Suid-Afrikaanse regering meer as 116…
Boek van die maand – November
Dis boek van die maan tyd. Die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is een van die mees intrigerende konflikte in die moderne geskiedenis. Dit is as vele dinge bestempel: die eerste mediaoorlog, ‘n voorloper van die Eerste en Tweede Wêreldoorloë, die oorsprong van apartheid. Die verskil in status en hulpbronne tussen die supermag…
